Hoërskool Framesby OP-Halfmarathonkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby OP-Halfmarathonkampioenskappe: Ilke Wolmarans het aan die OP-Halfmarathon-kampioenskappe deelgeneem. Die roete was 500m langer as die vasgestelde 21,1 km. Ilke Wolmarans behaal nog steeds ‘n tweede plek by die OP-Kampioenskappe. Haar tyd was 1:40 minute en 11 sekondes. Baie geluk, Ilke.










