‘n Besige Landsdiens-middag in Laerskool Aliwal-Noord
ADVERTISEMENT
He is not here, for He has risen – Luke 24:6. Gedurende die week voor Paasnaweek, het die gr. 4 en 5 Landsdiens leerders ‘n paaseier wat oopkraak uit dun karton gemaak. Daar het ‘n kuiken uit gekom wanneer die eier oopbreek. Die gedagte was dat Jesus vir Laerskool Aliwal-Noord ‘n geskenk is en vir ons sondes aan die kruis gesterf het. The learners really enjoyed it and benefited greatly from it! It was a fun and creative activity.
Senior landservice had a full afternoon acting out our love for labour in different ways. Ons graad 7 Landsdiensmeisies het die middag by Aliwal se museum deurgebring. Hulle het tuinwerk gedoen, gehelp om bossies uit te trek, water te gee en het ook die tuinbankies gewas. Daarna het hulle die middag prettig afgesluit deur ou uitrustings, wat in die museum is, aan te trek.
Our grade 6 girls sorted the last of our bottle tops for our Sweetheart Foundation project, to make space for lots more bottle tops to come in again. They also did a chicken parade around the school to clean our schoolgrounds. Ons graad 6 en 7 seuns het die skool se walle skoongemaak en daar waar gif nie gespruit kan word nie het hulle die doringbossies en grasse uitgetrek. “Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation; the old things have passed away; behold, all things have become new.” – 2 Corinthians 5:17
























