Hoërskool Framesby leerders ontvang die Kragga Kamma-Kommando vir bywoning van Kaba Selfbehoudkamp
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Framesby leerders ontvang van die Kragga Kamma-Kommando vir bywoning van Kaba Selfbehoudkamp en voltooiing van die volgende spesialisasie : Selfbehoud
Enye Smit
Francois Smit
Gabrielle Bezuidenhout
Robert Crouse
Daniël Stofberg
Ruben Bouwer
Magnus Minnie
Jaco Strydom
Die volgende leerders ontvang van die Kragga Kamma Kommando vir bywoning van die Oos-Kaap Boknes Verkennerkamp en verwerwing van die volgende spesialisasie: Afrikaner-geskiedenis Lené Botha.Die volgende leerders ontvang van die Kragga Kamma Kommando vir bywoning van die Oos-Kaap Boknes Verkennerkamp en verwerwing van die volgende spesialisasie: Voetslaner Lené Botha
Afrikaner-Geskiedenis
Strandvernuf
Strandvernuf
Die volgende leerders ontvang van die Kragga Kamma Kommando vir bywoning van die Oos-Kaap Boknes Verkennerkamp en verwerwing van die volgende spesialisasie: Strandvernuf
Bella-Yia Camarinos
Chrisna Nel
Heinrich Crouse
Die volgende leerders ontvang van die Kragga Kamma Kommando vir bywoning van die Strandloper-Kamp en die verwerwing van die volgende spesialisasie: Roeikunde
Lika Hanekom
Jayden Rudolph
Mareli Le Roux
Die volgende leerders ontvang van die Kragga Kamma Kommando vir bywoning van die Strandloper-Kamp en die verwerwing van die volgende spesialisasie: Seekunde
Mereli Le Roux
Jayden Rudolph
Lika Hanekom
Roeikunde en Seekunde
Selfbehoud










