Laerskool Stulting leerder het aan die Aqua Rhythmic Gymnastics Kouga Mayoral Cup deelgeneem
ADVERTISEMENT
Amoné Jacobleerdervan Laerskool Stulting het aan die Aqua Rhythmic Gymnastics Kouga Mayoral Cup deelgeneem. Sy het goud vir vrydans en toudans vir vlak HP3 behaal en ‘n algehele 2de plek vir die Mayoral Cup. Welgedaan!











