Hoërskool Waterkloof graad 8 leerder is muurbal kampioen
ADVERTISEMENT
Dewan Borstlap (graad 8 ) het die afgelope naweek aan die SA Kampioenskap deelgeneem waar hy die o. 14-kategorie gewen het. Dewan Borstlap is tans die top o. 14-seunsspeler in Noord-Gauteng asook die nommer een o. 14-seunsspeler in Suid-Afrika. Baie geluk, Dewan – Hoërskool Waterkloof is ongelooflik trots op jou!














