Leerder van Laerskool Eureka blink uit op die ressies baan
ADVERTISEMENT
Leerder 𝗙𝗮𝗳𝗳𝗮 van Laerskool Eureka blink uit 𝗼𝗽 𝗱𝗶𝗲 𝗯𝗮𝗮𝗻! Hierdie naweek, Saterdag in Vryburg, het Faffa deelgeneem aan die Kiddies Q1 bike race en ’n indrukwekkende 3de plek in sy afdeling behaal! Baie trots op jou prestasie, Faffa!










