Primêre Skool op die Voorpos se personeel staan vir niks terug nie
ADVERTISEMENT
Primêre Skool op die Voorpos se personeel staan vir niks terug nie! Primêre Skool op die Voorpos wil vir Mnr. Stasch hartlik gelukwens – hy is as hulpafrigter van die o.12 Griekwa Sewes span verkies. Dit is lekker om te sien hoe onderwysers hulle passie najaag en uitleef. Alle sterkte met die seisoen!










