Rugby prestasie vir Primêre Skool Worcester
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jaco van der Walt, Dylan Cupido, Rhyann Richards, Caleb-John de Bruyn en Christiaan Hugo wat aan die Noord-Boland rugbyproewe deelgeneem het en deurgedring het na die volgende rondte van die Boland rugbyproewe. Primêre Skool Worcester wens julle voorspoed en sterkte toe!










