Laerskool Hugo Rust leerder gekies vir die o.12A Boland Rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Wade Apollis van Laerskool Hugo Rust wat gekies is vir die O/12A-Boland Rugbyspan! Dit is voorwaar ’n pragtige prestasie en ’n bewys van sy harde werk, talent en deursettingsvermoë.










