Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Interskole vs Grey Kollege
ADVERTISEMENT
Die Witbulle het alles op die veld gelos in hul wedstryd teen Grey Kollege se eerste span, maar hulle was ongelukkig om in die laaste sekondes ‘n drie af te staan. Baie geluk aan ons vriende van Bloemfontein, wat met 27 – 31 as wenners uit hierdie spannende wedstryd tree.
Uitslae:
- 1stes verloor, 27 – 31
- 2des speel gelykop, 17 – 17
- 3des verloor, 18 – 31
- 4des wen, 24 – 17
- 5des wen, 53 – 24
- 6des wen, 19 – 10
- 7des wen, 24 – 14
- 8stes wen, 44 – 5
- 9des wen, 35 – 0
- 10des wen, 44 – 6
- 11 des wen, 34 – 0
- 16A verloor, 31 – 18
- 16B wen, 20 – 18
- 16C wen, 27 – 14
- 16D wen, 48 – 17
- 16E wen, 53 – 5
- 15A verloor, 17 – 13
- 15B wen, 29 – 17
- 15C wen, 38 – 17
- 15D wen, 29 – 5
- 15E wen, 31 – 0
- 15F wen, 38 – 7
- 14A verloor, 33-10
- 14B verloor, 14-8
- 14C wen, 35 – 7
- 14D verloor, 31 – 27
- 14E wen, 48 – 7
- 14F wen, 31 – 19
- 14G wen, 31 – 0
Baie geluk met puik uitslae, manne!

















