Leerder van Orleansvale Primêre Skool dra skooltrots Internasionaal
ADVERTISEMENT
Orleansvale Primêre Skool is baie trots om aan te kondig dat Elrick Syster gekies is om die BRSI Bulldogs span te verteenwoordig in Ierland in Desember. Deur sy talent en hardewerk in die Kobus Wiese Superseries toernooi was hy raak gesien uit vele spelers. Ons wens hom alle sterkte toe en weet hy sal die skool se naam hoog hou. Dankie ook aan al die opvoeders wat hom ondersteun het!














