Hoërskool Hartswater Rugby wen die GW Kleinskole semi-finale liga
ADVERTISEMENT
Die o.17 rugbyspan wen 17-10 teen HMO in die GW Kleinskole semi-finale liga. Hulle dring deur na die GW-Kleinskole finaal teen Daniëlskuil waar hulle ook wen, 29 – 3. Ons is baie trots op al ons presteerders! Julle maak ons Hartsie Harte baie bly.

V.l.n.r agter: AJ van Heerden, Karabo Mofokeng, Kiéan Mellett, Joshua Tevan, Johan van Heerden, Juandré Snyman, Kamogelo Blaauw, Barend Basson, Jaydon Domingo, Mnr P. Jacobs, Mannaseh Chindenga, Kgatontle Gaeyaya, Vuyani Madieng, Mnr V. Jacobs, Melshicedeck Basudi. Middel: Fran-Roe van Loggerenberg, Hanno Lategan, Marco Louw, Motheo Brandt, Meirin Baardman, Aden Jacobs, Gideon Moolman, Mnr J. Schütz. Voor: Ronnie Walster, Hedley Holloway









