Orleansvale Primary School
Leerder van Orleansvale Primêre Skool dra skooltrots Internasionaal
Orleansvale Primêre Skool is baie trots om aan te kondig dat Elrick Syster gekies is om die BRSI Bulldogs span te verteenwoordig in Ierland ...Orleansvale Primary School word besoek deur Allendale Korrektiewe Dienste
Allandale Korrektiewe diens lede het vandag Orleansvale Primary School se seuntjies toegespreek oor kwessies soos dissipline, geweld en boelie gedrag. Baie dankie vir julle ...Orleansvale Primary School vier Wêreldbiddag
Orleansvale Primary School se dames en dogtertjies het vandag Wêreldbiddag vir vroue gevier deur middel van ‘n insiggewende diens.



