HTS John Vorster leerder verkies Uitvoerende Komitee
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Kayleigh Swanepoel (gr. 11) by HTS John Vorster wat verkies is tot die Uitvoerende Komitee van die Junior Stadsraad van Pretoria as die Voorsitter van die Vitae Komitee. Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie en ons JV’s is ongelooflik trots op jou!










