Worcester Primêre Skool o.13-rugbyspelers presteer by die 7’s Toernooi
ADVERTISEMENT
Worcester Primêre Skool se o. 13-rugbyspelers het aan Laerskool Park se 7’s Toernooi deelgeneem. Ons B-span (foto) het goud gewen en die B-afdeling se beker ontvang. Ons A-span het silwer medaljes in die A-afdeling ontvang.










