Worcester Primêre Skool presteer by die Sanlam WOW Spelfees
ADVERTISEMENT
Anzél Kilian (Gr.5), Lize-Mari Botma (Gr.6), Claudine Jonker (Gr.6), Lonke Rasonti (Gr.7) en Taheer Kafaar (Gr.5) van Worcester Primêre Skool het aan die Provinsiale Kompetisie deelgeneem. Claudine en Lonke het deurgedring na die Nasionale byeenkoms wat in Stellenbosch sal plaasvind









