Twee LS Vorentoe rugbyspelers is opgeneem in SWD-spanne
ADVERTISEMENT
Twee van Laerskool Vorentoe se rugbyspelers is opgeneem in SWD-spanne:
- Liam Jacobs – hy is opgeneem in een van die SWD o.12-rugbyspanne.
- Cayden Williams – hy is opgeneem in die SWD o.13-sewesgroep.
Baie geluk!

Cayden Williams.

Liam Jacobs.









