Hoërskool Labori leerders het aan die SA Junior Jukskei Kampioenskappe deelgeneem
ADVERTISEMENT
Hoërskool Labori se leerders het aan die SA Junior Jukskei Kampioenskappe deelgeneem vanaf 6–12 Desember in Kroonstad. Die spelers het in die dubbels-afdeling deelgeneem en ’n welverdiende tweede plek behaal, gesamentlik saam met twee ander distrikte. Tydens die spanwedstryde, het die span in die Akademie-afdeling gaan deelneem.










