Hoër Volkskool Potchefstroom Gr 8 leerder behaal die SA o.16 Jukskeispan
ADVERTISEMENT
Hoër Volkskool Potchefstroom se Chazé Viljoen, graad 8-leerder het aan die SA Nasionale Junior Jukskei Kampioenskappe deelgeneem en is tot die SA o.16A span verkies. Met 70 dogters wat in haar ouderdomsgroep deelgeneem het, is dit voorwaar ‘n groot prestasie. Baie geluk, Chazé.










