Grey Kollege Primêr leerder skitter in die SA Kampioenskap vir varswaterhengel
ADVERTISEMENT
Grey Kollege Primêr hengelaar AD Roux neem deel aan die SA Kampioenskappe vir varswaterhengel van 9-14 Desember. Alhoewel hy net 13 jaar is, neem hy deel aan die 0.19B kampioenskappe. Hy eindig vyfde op die SA Kampioenskappe, word uitgenooi na die mini’s en ontvang sy SAVOF-klere.
![]()










