HS Dirkie Uys leerder verteenwoordig die SA Nasionale Vroue Kushengel Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Marzaan van Eeden van Hoërskool Dirkie Uys is gekies om die Weskusspan te verteenwoordig by die SA Nasionale Vroue Kushengel-kampioenskappe wat gedurende Februarie plaasvind. Baie, baie geluk Marzaan.










