HS Robertson leerder wen WP Junior Hengel Ope kompetisie
ADVERTISEMENT
Die WP Junior Hengel Ope het op die naweek van 11 September by Viljoensdrift plaasgevind. 14 passievolle, jong hengelaars het deelgeneem.
Op die eerste dag is die grootste vis van die kompetisie, op 1,6kg, deur hengelaar Jeandre Viljoen gevang. Hy het ook voortgegaan om 5 groter visse te vang en die kompetisie gewen.
Baie geluk, Jeandre, die Robbies is trots op jou!










