Hengelaar hou Hoërskool Vryheid se naam hoog in Namibië
ADVERTISEMENT
Zander van Greuning vertrek Woensdag na Namibië waar hy die Junior o.19 Protea hengelspan verteenwoordig. Hulle neem deel aan die Regional 5 toernooi waar hulle drie toetse gaan hengel. Sterkte Zander! Hou Hoërskool Vryheid se naam hoog!










