Leerders verteenwoordig Laerskool Goudkop in skolehengel
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders is aangewys om aan die Champ of Champs te gaan deelneem en Laerskool Goudkop gaan verteenwoordig in die Skole-hengel kompetisie. Taylor Botma, Mikke Jooste, Jayden Kruger en Kyran Moodley.

Skolehengel








