Laer Volkskool o.11 krieketseuns uitslae
ADVERTISEMENT
Die o.11 krieketseuns het Maandag, 12 Februarie 2024, teen Laerskool Gill gespeel. Die wedstryd het in Somerset-Oos plaasgevind. Die seuns het baie goed gedoen en die wedstryd met 9 paaltjies gewen. Matt Weyer-Henderson het 47 lopies gekry sonder om uit te wees. Baie geluk, seuns!
![]()










