Hoërskool Trio rugbyspanne seëvier
ADVERTISEMENT
RUGBY
TRIO vs Hentie Cilliers (Weg). Baie geluk aan al die Hoërskool Trio spanne! ‘n Trots TRIO dag met goeie gees, sportmanskap en rugby.
Tellings:
- 0.14A wen 42 – 0
- 0.15A wen 51 – 0
- 0.16A wen 52 – 7
- 3des verloor 19 – 0
- 2des wen 27 – 26
- 1stes wen 30 – 29












