Laerskool Worcester-Oos seuns haal onderskeie Noord-Boland rugbyspanne
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Worcester- Oos seuns is in die Noord-Boland se onderskeie rugbyspanne opgeneem. Hulle is: MJ van Reenen (o.13 sewes rugby) Heinie Griessel (o.12) Divan Ellis (o.12).
Van links na regs: MJ van Reenen (o.13 sewes rugby) Heinie Griessel (o.12) Divan Ellis (o.12)










