‘n Nuwe produksie vir Bethlehem Voortrekker Paradysstraat – ‘n Komedie met skop
ADVERTISEMENT
‘n Nuwe produksie vir Bethlehem Voortrekker Paradysstraat – ‘n Komedie met skop! “Dit was die hoogtepunt van my matriekjaar!” Só sê Wian Burger, onderhoofseun en hokkiekaptein van Voortrekker Hoërskool oor sy deelname in die produksie. Saam met hom het ook die hoofseun en onderhoofmeisie hul debuut gemaak in ‘n dramaproduksie. Al ons leerders is besonders veelsydig en dít was ook duidelik te siene in hierdie opwindende stuk! Ons het die volgende prestasies tydens die FAK-toneelfees behaal:
- Jana Muller – Brons (spel)
- Monique Crause – Silwer (spel)
- Elouise Snyman – Silwer (spel)
- Mieke Grové – Silwer (spel)
- Piet Botha – Silwer (klank)
- Martelise Hattingh – Brons (verhoogbestuur)
- Lana-Mari Hattingh – Brons (verhooghulp)
- Sulé Strydom – Brons (verhooghulp)
- Lana-Mari Hattingh- Brons (spel)
- Sulé Strydom- Brons (spel)
- Martelise Hattingh -Brons (spel)
- Elana Basson – Silwer(spel)
- Ansuné Schutte – Silwer(beligting)
- Megan Haward – Brons (beligtingsontwerp)
- Cornel Craven – Silwer (dekor)
- Cornel Craven – Brons (hulpregie)
- Cornel Craven – Brons (beligtingsontwerp)
- Barend de Klerk – Silwer (klank)
- Ensemble- Brons (almal betrokke)
- Produksie – Brons
- Tegniese Aspekte – Silver
- Alta Rall – Silwe (dekor)
- Alta Rall – Brons (Regie)
- Wian Burger – Goud (spel) en ook die derde beste akteur tydens die streeksfees.
- Paradysstraat – Goud (Beste Komedie tydens streeksfees)
ATKV-tienertoneel:
- Megan Haward – Brons (beligting)
- Ensemble – Brons (almal in die groep)
- Wian Burger – Silwer (spel)
- Piet Botha – Silwer (klank)
- Lana-Mari Hattingh – Silwer (verhooghulp)
- Tersie van Jaarsveldt – Silwer (verhoophulp)
- Martelise Hattingh – Silwer (verhoogbestuur)
- Sulé Strydom – Silwer (verhoogbestuur)
En die grootste prestasie van alles? Om te sien hoe leerders wat nog nooit vantevore enige drama-opleiding gehad het nie, ontpop op die verhoog. Dís Trekkertrots!
V.l.n.r: Elana Basson, Piet Botha, James Schnetler.Agter: Lana-Mari Hattingh,Sulé Strydom, Megan Haward, Elouise Snyman, Martelise Hattingh en Tersie van Jaarsveldt. Afwesig: Ansuné Schutte
Voor:Terese Scheepers, Monique Crause, Jana Muller Agter: Dawie Maree, Wian Burger










