Laerskool Hennopspark leerders ingesluit in die Blou Bulle finale provinsialegroep
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ethan Janse van Rensburg en Ryan Bezuidenhout van Laerskool Hennopspark wat ingesluit is in die finale provinsialegroep (Blou Bulle). Hulle albei het alreeds voorberiding wedstryde teen verskye provinsiale spanne gespeel. Hulle laaste voorberieding is 31 Mei – 1 Junie waar hulle aan die Millennium Dag te Welkom gaan deelneem.
Rugby Provinsionele Toernooi vind plaas:
Ethan o.12-week 12 – 15 Junie: Te Hoërskool Klerksdorp
Ryan o.13-week 16 – 21 Junie: Craven Week, Pretoria (Loftus)
Van links na regs: Ethan Janse van Rensburg en Ryan Bezuidenhout.










