Laerskool Durbanville het deurgedring na die Nasionale Finaal Redenaars Kompetisie
ADVERTISEMENT
Durbie-sprekers kwalifiseer vir nasionale finaal
Zack Annandale en Leanay de Vos leerders van Laerskool Durbanville het deurgedring na die nasionale finaal vir die Oppietong Af-redenaarskompetisie. Dit vind 3 – 5 Oktober in Pretoria plaas. Baie geluk!










