Sport uitblinkers vir Laerskool Witpoort
ADVERTISEMENT
Sport uitblinkers vir Laerskool Witpoort Rugby: 0.9 Rugby stadsbeker wenners. Ons 0.9 rugbyseuns is die Blou Bul wenners vir die C-bond liga. In die finaal klop die ysters Tuinrand 32-24. Dankie aan Tuinrand vir ‘n klipharde finaal. Ons is baie trots op julle! Baie geluk aan die afrigters wat baie hard saam met hierdie seuns gewerk het!
Onder 9 stadsbeker wenners
Perdry: 3 van ons perderuiters het deurgedring na die Gauteng span. Vida Burmeister, Leandri Smit, Anluné van Rooyen, baie geluk met hierdie skitterende prestasie!
![]()










