Primêre Skool Naudeville leerders presteer in muurbal
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Skool Naudeville leerders het 2 Maart aan die Squash Junior Ope in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend gevaar.
- Johan Bekker 11de Seuns 0.13B
- Diaan van Brakel 1ste Seuns 0.13B
- Bree Oliver 20ste Meisies 0.13A
- Danica Oliver 30ste Meisies 0.13A
Baie baie geluk!










