Gimnastiek prestasie vir Laerskool Magalieskruin
ADVERTISEMENT
Laerskool Magalieskruin gimnaste verwerf hul SA kleure vir Akrobaat.
- Esmé van Tonder Gr 7 SA kleure vir Akrobaat
- Ariella Jansen van Vuuren Gr 6 SA kleure vir Akrobaat
Ariella Jansen van Vuuren
Esmé van Tonder









