Destinatus Privaat Skool gimnas neem deel aan die Wes-Kaapse kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Destinatus Privaat Skool gimnas Morgan Madden het op Vrydag 16 Augustus aan die Wes-Kaapse kampioenskappe vir artistieke gimnastiek in Saldana by die White City Veeldoelige Sentrum deelgeneem. Sy het 1ste op lat, 2de op “vault” en 3de op vloer en balk geplaas. En algeheel 1ste in haar ouderdomsgroep. Sy is ‘n vlak 4 vroue se artistieke gimnas. Sy is tans nommer 1 in die Wes-Kaap. Ons is baie trots op Morgan vir haar harde werk en prestasies.
![]()










