Goud vir Hoër Jongenskool Paarl gimnas
ADVERTISEMENT
Hoër Jongenskool Paarl gimnas Tristan Vlok (graad 10) het op 2 Oktober aan die SA gimnastiekkampioenskap te Gauteng deelgeneem. Hy het in twee van die roetines goud behaal en in sy kategorie is hy tans algeheel in die eerste posisie in Suid-Afrika.
Tristan Vlok










