Die Hoërskool Rustenburg landlopers kan
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Rustenburg-landlopers KAN! Op Vrydag, 5 Mei 2023, het die Rustie-landlopers aan die NWU-superreeks gaan deelneem. Die uitslae is as volg:
- Senior seuns – 4de plek
- Senior dogters – 13de plek
- Junior seuns – 13de plek
- Junior dogters – 6de
- Juniors algeheel – 11de
- Seniors algeheel – 7de

Yuné Botha, Angelique du Plessis, Chanté Kruger, Ivanke Strydom, Heiko Meyer, CJ Naude, Marius van den Berg, Neil van den Bergh, Kiara Neto, Nikita Neto, Heili van den Bergh, Chanté Oosthuizen, Shareed Peterse, Ryan Meiring, Nyiko Sibiya, Dian Nienaber.









