Witteberg leerders presteer uitstekend by SA Landloop Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Drie leerders het WITTEBERG die afgelope naweek by SA Landloop Kampioenskappe verteenwoordig en uitstekend presteer.
Twee leerders eindig onder die Top 7 in Suid-Afrika en een onder die Top 40.
Andrea Steinberg eindig algeheel in die 5de plek, Gerhard Bossert eindig algeheel 7de en Carissa Tredoux onder die Top 40 (geen amptelike posisie is aan haar gegee nie).
Carissa Tredoux.
Andrea Steinberg.
Gerhard Bossert.









