Die Hoërskool Brandwag landloop atlete vaar uitstekend in kampioenskap
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag se landloopatlete het aan die Motherwell freedom run deelgeneem. Hierdie wedloop het ook gedien as die OP- kampioenskap vir 10km padwedloop. Kara Fourie het die junior meisies afdeling gewen en is gekroon as die Nr. 1 Junior 10km atleet van die Oos Kaap.
![]()










