Hoërskool Driehoek landloop uitslae
ADVERTISEMENT
LANDLOOP UITSLAE
Baie geluk aan die Hoekie Atletiekklub-lede wat die volgende plekke behaal het by die Fezile Dabi landloop liga, wat by Koedoeslaagte plaasgevind het.
1km – Beginner Boys (B8):
Gerhard Snyman (1ste) – 00:04:25
3km – Dogters o/11 (G11):
Anke Snyman (1ste) – 00:12:49
4km – Seuns o/13 (B13):
Lian Kok (1ste) – (1ste) – 00:16:38
3km – Dogters o/13 (G13):
Beu Anne Betser (2de) – 00:15:23
4km – Dogters o/14 (G14):
Zuleike van Heerden (1ste) – 00:17:00














