Laerskool Swellendam landloop prestasie
ADVERTISEMENT
Laerskool Swellendam atleet Ludwig Bezuidenhout het deelgeneem aan die Boland proewe as deel van die Noord-Boland o.12-span. 7 van ons leerders neem ook deel aan die Boland landloop kampioenskappe. Drie leerlinge, Lumari de Beer, Marga Steyn en Nica de Wet is dring deur na die Wes-Kaap byeenkoms. Lumari en Nica dring deur na die SA kampioenskappe.Ons wens vir al hierdie leerders alle sterkte toe.
Ludwig Bezuidenhout Lumari en Nica dring deur na die SA kampioenskappe.
Lumari de Beer en Nica de Wet










