Laerskool Witpoort landloop leerders by Die Hoërskool Menlopark
ADVERTISEMENT
Vier Laerskool Witpoort landloop leerders het, Vrydag 20 Mei by Die Hoërskool Menlopark gaan deelneem aan die ‘toekomstige Klofie span’. Tydens die byeenkoms het hulle aan die aflos deelgeneem. Baie geluk Elani Roets, Deoné Freeke, Jonathan Bekker, en Courtney Polson. Dankie ook aan Hoërskool Waterkloof vir die geleentheid!










