Hoërskool Centurion landloopatlete presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 40 Woerie-atlete wat doie skool by die Noordvaal-finaal verteenwoordig het. Die senior dogtersaflosspan het ‘n 7de plek behaal terwyl die senior seunsaflosspan 5de in die kompetisie geëindig het. Ons is trots op julle!




















