Boogskiet prestasies vir Hoërskool Rustenburg
ADVERTISEMENT
Dit was ‘n suksesvolle naweek vir die Hoërskool Rustenburg-boogskietleerders! De Wet Fourie kom algeheel 3de in die hoërskoolseunskategorie en JP Engelbrecht kom algeheel 4de. Rhichelle Deysel kom algeheel 3de in die hoërskooldogterskategorie. Die Rustie-boogskietspan eindig algeheel 2de in die kompetisie.
![]()










