Laerskool Totius leerder presteer in boogskiet
ADVERTISEMENT
Laerskool Totius se Luke Nel verteenwoordig die WP by die South African National Outdoor Archery Championships en behaal ‘n tweede plek in die o.15-seuns Recurve-boogafdeling.
Luke Nel