Laerskool Vastrap boogskietspan verwerf eersteplek by die boogskietkompetisie
ADVERTISEMENT
Die Vastrap-skuts het ‘n eerste plek by die Nasionale Interskole Boogskietkompetisie verwerf. Die kompetisie het in Polokwane plaasgevind. Vastrap is trots op al die skuts wat hulle beste gegee het.










