Hiermee die Boogskietuitslae van Hoërskool Rustenburg
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Rustenburg Boogskietuitslae . Swartruggens Interskolekompetisie 16 Augustus 2025.
Algeheel (215 skuts):
- Melandie Swart (290/300)
- Danieke Esterhuizen (288/300)
- Niel Schmidt (286/300)
- Jan-Hendrik Rudolph (283/300)
- Lehan Mans (282/300)
Hoërskoolseuns (64 skuts):
- Niel Schmidt
- Jan-Hendrik Rudolph
- Lehan Mans
- Morné Jacobs
- Dylan van der Westhuizen
Hoërskooldogters (49 skuts):
- Melandie Swart
- Danieke Esterhuizen
- Charné Breedt
- Rhichelle Deysel
Span:
RHS A-span behaal EERSTE plek!
(Spanlede: Melandie Swart, Danieke Esterhuizen, Niel Schmidt, Jan-Hendrik Rudolph, Lehan Mans, Morné Jacobs, Dylan van der Westhuizen, Charné Breedt, Rhichelle Deysel, Tristan Breedt, Deané de Beer, Mardia de Beer)
Noordwes-spanopnames:
Impala’s: Melandie Swart, Rhichelle Deysel
Knypkoppe: Danieke Esterhuizen, Morné Jacobs, Nathan Enslin, Bernise Homan, Dylan van der Westhuizen en Niel Schmidt
Baie geluk aan al ons boogskuts – julle het die Rusties se naam hoog gehou.













