Boogskiet prestasie vir Hoërskool Piet Potgieter
ADVERTISEMENT
Drie Hoërskool Piet Potgieter leerders is gekies vir die AGA limpopo Boogskietspan. Die span neem in Oktober deel aan die SA- Interprovinsiale kampioenskappe.
- Niel van Heerden – 1ste op die ranglys
- Jone Conradie
- Mieke Kruger
Jone
Niel










