Laer Volkskool leerder neem deel aan die boogskiet Kompetisie
ADVERTISEMENT
Eben Lötter leerder van Laer Volkskool het op 2 Maart 2024 aan ‘n interskole boogskiet kompetisie wat by Daniel Pienaar plaasgevind het, deelgeneem. Hy het baie goed gevaar en twee eerste plekke verower.
Sy uitslae is as volg:
Daniel Pienaar Open
- 1ste plek – Bull’s Eye 237/300
Tiger Archery Open
- 1ste plek – Bull’s Eye 241/300
Baie geluk, Eben. Trots op jou!











