ADVERTISEMENT
Laerskool Vorentoe leerder Jacquin Juries (graad 7) is gekies om as deel van die SWD o.13-span aan die Triangular Interprovinsiale Rugbytoernooi in Worcester deel te neem.