ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Impala 1ste Rugbyspan wat gister teen Laerskool Delmas gespeel het en 43-7 gewen het! Ons is trots op julle en sien uit na die seisoen wat voorlê!